• Sunflower Love

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    She was a wild flower always taking care of the flowers next to her, giving them seed to grow. She knew this was her purpose, exactly why God created her.

    She grew tired of giving her light to all the other flowers and decided to stop giving her seed and light….. She grew on her own, she was happy. Until she spoke to God and said ” it is my time to be happy God, give me a flower which will shine with me, a flower that will not just empty my seeds and steal my sunshine.

    She received this flower …. She only asked: be my partner do not take my seeds and do not steal my sunshine . They flourished….or so she believed.

    They intertwined and shared the sunlight . With samphire blue heavens looking down on them picture perfect love grew.

    Until she came to realise this is a lie…. Her partner was not honest, he did not take her seeds nor her sunlight but he was taking all the water. How can she continue knowing just another flower is sucking the life right out of her….how can she grow?

    She asked again: God was i only created to let other flowers grow…. what about me and my happiness she asked….

    It is only a season my dear child…. You were created to bloom and then die, you were created to allow other sunflowers to grow. Your season will come again when I the Lord decides.

  • Die Agenbag’s

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Die lang verlore familie is nou deel van ons.

    Dis n hartseer storie wat ek nie nou wil opbring nie… maar wil graag eerder die mooi sien.

    Na 34jaar het manlief sy bloed familie opgespoor. Pragtige mense wat nou deel geword het van ons. Manlief het maar swaar gedra aan die hele storie al het hy die wonderlikste aanneem ouers.

    Ek is dankbaar aan albei families… Die Agenbag Pa dat hy hom gevorm het vir my en Pa & Ma Du Plessis dat hulle so wonderlike seun groot gemaak het , met al sy waardes en mooi geaartheid .

    Ons is gesëend met soveel mooi mense in ons lewe .

    Dit was ons eerste kuier in Kathu saam die Agenbag familie, en dit was heerlik. Het nou gehoor waar manlief daai vreeslike lag kry ( die lag wat maar net my kop laat sak in die publiek)… Net een van sy soort .

    Ek is dankbaar dat manlief rus in sy hart het nou …. Nie meer soekend na wie hy is en waar hy vandaan kom nie.

    Groot dinge wag vir ons in die toekoms…

  • Liefste Aiden,

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Jy was nog altyd mamma se alles. Daar is niks in die lewe wat ek nie vir jou sal doen nie.

    Ek weet jy het ook maar moeilike tye gehad my kind. Maar jy het n mamma wat sal berge skuif vir jou! Al wat mamma vra is dat jy sal goed doen in die skool, en jou beste gee. Bietjie roetine en disipline toe pas my kind, en n gesindheid van liefde om jou dra.

    Ja die lewe het ons bietjie hard en misluk gemaak, maar seun as ons vashou aan daai, gaan die lewe altyd misluk voel. Die lewe is wat ons kies om van dit te maak. Die lewe is wat ons altyd aan dink.

    Sien die goeie raak, sien die mooi. Wees dankbaar, en loop die lewe met liefde in jou hart.

    Ek weet pappa wat nooit daar is vir jou nie maak seer. Maar seun, weet dat mamma probeer al 2 plekke vol staan. En oom P probeer ook daar wees vir jou! Maak jou hart oop seun, en sien die mense om jou wat omgee.

    Mamma is baie trots op jou! Jy is n ongelooflike seun, so selfstandig en verantwoordlik. Maar weet net dat jy nog my klein seuntjie is (jy sal altyd wees) aanvaar dit so.

    Jy is my alles en meer!

    Lief jou oneindig baie vir altyd!

  • Geestes lewe…

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Dis lang naweek en ek wil graag skryf, maar die kop is so besig met die nuwe werks posisie (soveel dinge om te onthou) . Dan nog werkies in die nuwe huis en vriende wat wil oorkom vir vleisie op die kole…. Ai tog en al wat ek regtig wil doen is rustig wees ( met die brongitis bors en verkoue) oja en graag gaan koffie drink by tannie “D”…. Ek gesels so lekker met die moeder en sy lig sommer net n mens se gees .

    Hmm terug na die gees…

    Ek sê altyd ek lewe nie in die wêreld nie, ek lewe in die geestes wêreld. Wel ek probeer maar! Dit is tog waarvoor ons hier op aarde is, om te leef vir ons skepper. Dit was die belangrikste vir my die laaste paar jaar, dis tog Hy wat my deur als getrek het , geen mens was by my sy nie net Hy.

    Die meditasie tye met gebed tik Hy my bietjie oor die vingers die laaste rukkie. Hy vra my: hoeveel meer kan ek jou sëen as jy in sonde bly….

    Ek weet dit Heer maar die lewe vandag moet mens so mooi besluit en kyk! Ek hoor wat U sê, ek hou my nie doof nie, maar die leef wyse vandag vereis dat mens eers die kat mooi uit die boom kyk…( dis in die wêreld lewe nie die gees nie)

    Dis n spartel in my siel want ek leef mos volgens ” my life is not my own, i am placed on this earth to serve my Father “

    Jy is in My wil kind maar moenie in sonde lewe nie! Anders kan ek jou nie verder sëen nie! Loop die pad wat ek vir jou uit gelê het maar doen dit ter ere van My naam.

    Kind jy is Myne voor jy iemand anders sin is.

    Ek luister pappa Vader…. Gee my net n kansie asb.

    “Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.”
    MATTHÉÜS 6:33

  • Aandenkings boksie

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Boksie gemaak vir pappa toe ek 16 was, hy het sy bybel daar in gesit.

    Die boksie hou baie van my gebeure… Van die seer en die mooi.

    Boetie se doods brief en fotos, pappa se begrafnis, Aiden se briefies en speelgoed wat hy vir my gegee het.

    Ek het nou meer kinders… Cin-Marie, Kian en Ralph het by gekom. Ek sal moet n groter boksie kry.

    Kian se eerste briefie

    En so bou ons voort aan die boksie en die lewe…

  • Wil jy die seer gaan haal…

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Ek het besluit om nie verder te skryf aan my lewens verhaal nie.

    Die seer is net toe geplak met jare se pleisters, en dis dalk nie goed nie maar ek het leer “cope” met die pleisters.

    Mens het tog leer aanbeweeg. En met mamma wat haar ou dae by my gaan uitleef is dit nie n goeie ding om met daai bitter gedagtes rond te loop nie. Sy probeer tog maar haar beste om op te maak vir die jare se seer.

    Dit gaan moeilik tussen my en mamma vandat ek begin skryf het en al wat ek raak sien is die vrou wat ek nooit wou wees nie. En ook nooit sal wees.

    Ek het 1dag oor voor ek terug keer werk toe, hoop om iets lekkers te skryf voor dan…

  • #woordwarrel

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Hoop….

    Die woord het my laat dink aan die bybel vers, ek slaan my oë op na die berge waar sal my “hoop” vandaan kom ( hulp vervang met hoop)

    Hoop, vrede en liefde dit kom van ons genadige Vader. Hoop is mooi woord waaraan mense vashou, maar ek glo om daai hoop uit te spreek en te manifisteer in ons allerdaagse bestaan.

    “Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog?”


    ROMEINE 8:24

  • Bietjie OCD….

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Symptoms

    “OCD often centres on themes such as a fear of germs or the need to arrange objects in a specific manner. Symptoms usually begin gradually and vary throughout life.”

    My klein woorde boek het nie die beskrywing gehad nie, maar oom Google het gehelp.

    Die sielkundige het dit destyds vir my verduidelik as: dinge in jou lewe nie reg is nie veroorsaak dit ocd, dan wil jy als reg trek en skuif. Dit het sin gemaak daai tyd Want Mercia het mos die sielkundige se kas en foto raam gaan reg trek…. Toe sê sy dat hulle dit doelbewus doen om te sien hoe mense reageer.

    Jare getroud met n slordige man moes ek maar bietjie laat vaar met die ocd. Ek is dankbaar daaroor. Dit was baie erg, hangers moet eenkant toe wys en volgens kleur wees. Wat ek wel oor gehou het is reguit lyne, als moet reguit wees ( moet my net nie vra om n lyn te teken nie want die kan ek nie)

    So ek en “P” het nou saam ingetrek, arme hy moet nou ly onder die bietjie ocd.

    Maar my vraag is…. Weet n man hoe n asblik lyk? Die bedkassie is altyd vol gemors! Dink dis maar n manlike ding. Want as ek kyk na seuna se kamer, weet hy ook nie wat n asblik is nie!

    Elkgeval ek glo nie dis baie te doen met ocd nie ( behalwe dat als n plek het op die bedkassie en moet in lyne wees)

    Ag wat…dis maar Ek, bietjie ocd.

  • Tyd by die nuwe huis.

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Die groot trek is verby, dankie tog.

    Nou het die werkende vrou bietjie tyd by die huis. Ag, en dis al te lekker om weer bietjie huisvrou te wees!

    Bietjie laat slaap, skoon maak, uitpak en wasgoed. Oja en moet nie vergeet van die kos maak in my mooi nuwe kombuis nie! Tannie “D” het vir my die mooiste afdroog lappie gegee (swart, gruis en wit) nou is ek al te opgewonde om die kombuis se kleur skema reg te kry. Dit kos geld jong, bietjie geduld ook.

    Maar nou ja… Dis net 5 daggies voor ek terugkeer werk toe. Dankie tog ek is klaar met die ou werk.

    Die bestuur van n stoor en werkswinkel met n klomp kontrakteur manne het te veel geraak vir die vrou wat heeldag moet vloek en skree. “What are you doing in the store room again…dont you have work to do” Heeldag “orders” uitdeel en manne nonsens vat. Dit het my n harde mens gemaak, dus die besluit om n nuwe pos te aanvaar.

    Die nuwe pos is ook bestuurder maar darem nie met kontrakteurs nie. Werkswinkel, kantoor en so bietjie veiligheids take daarby ( HSEQ is mos maar my beroep)

    Ek gaan die gewoel verlang by die ou werk en die vriendskappe ,maar nie die gevegte nie.

    Vir die laaste paar daggies by die huis geniet ek die kinders en huis takies. Ek haal bietjie asem sodat ek weer mens kan word.

  • Liefste Cin-Marie

    Ek wil ook skryf…

    Afrikaans is so mooi,maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop.

    Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

    Hier is ek saam die afrikaanse Du Plessis familie… Ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie maar dis n nuwe uitdaging….. En ek hou mos van uitdagings

    Jy het ook maar n slegte begin gehad my meisiekind. Tannie Mercia wens so ek kon dit vir jou verander.

    Ñ kind vra nie om in die lewe te kom nie. Dis so onregverdig dat jy so pappa en mamma moes kry.

    Altwee verslawendes wat nie n duim omgegee het oor jou nie. Mamma se lyk in die rivier en pappa in en uit die tronk. Ek is jammer maar hulle verdien die sleg wat met hulle gebeur. Hoekom is tannie Mercia so hard ? Want jy ou klein lyfie het niks verdien wat jy deur is nie!

    Het jy geweet dat jy by my was toe jy drie jaar oud was? Die welsyn het jou na my toe gebring. Ek moes net harder baklei teen jou pappa daai tyd, dan sou jy dalk n beter lewe gehad het. Jy weet jou pa is n nare mens en ek was nie gereed vir al die moeilikheid wat hy gemaak het nie. Vandag is ek spyt en vra nederig onverskoning. Ek hoop om jou n goeie lewe te gee van nou af, al is dit bietjie laat. Maar jy pragkind hoef nooit weer te bekommer oor enige iets nie, dis my belofte aan jou.

    Leef die lewe voluit en stap soos n dapper muis want jou tannie is aan jou sy.

Design a site like this with WordPress.com
Get started