Ek wil ook skryf….

Afrikaans is so mooi , maar kan ek dit skryf met al die English woorde in my kop?

Tannie Dirkie het my voorgestel aan die blog. Die oulikste suiwer afrikaanse mense…. Dit is wat my eerste getrek het na hulle wonderlike seun, suiwer afrikaans en die mooi maniere.

Hier is ek… saam die afrikaanse Du Plessis familie, ek met my mixture van afrikaans en engels. Ek weet nie eers hoe om die afrikaanse woorde te spel nie ‘ha ha’. Maar dis n uitdaging…..en ek hou mos van uitdagings!

Tyd om die woorde boek af te stof.


3 responses to “Ek wil ook skryf….”

  1. Baie welkom hier. Maak nie saak hoe jy Afrikaans gebruik nie. Ons vat hom, rol hom en speel met hom.
    Ja kom neem gerus deel aan Erna en Hester se Woordwarrel. Dit prikkel mens se brein om bietjie te dink.

    Liked by 2 people

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started